Jeremia 28:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy weer vir die mense wat rondom hulle gestaan het, gesê: “Die Here het belowe Hy sal binne twee jaar die juk van Nebukadnesar koning van Babel oor al die nasies verbreek.” Op dié punt het die profeet Jeremia daarvandaan weggegaan.

Jeremia 28

Jeremia 28:1-12