Jeremia 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Moenie na julle eie profete luister nie, ook nie na die waarsêers of mense wat drome uitlê nie. Moet ook nie julle ore uitleen aan fortuinvertellers of towenaars nie. Hulle sê mos: Julle sal nie die koning van Babel dien nie.

Jeremia 27

Jeremia 27:2-15