Jeremia 27:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Hulle sal al hierdie voorwerpe na Babel toe wegdra,’ sê die Here. ‘Dit sal daar bly totdat Ek dit terug wil bring. Dan bring Ek alles terug en Ek herstel dié plek.’”

Jeremia 27

Jeremia 27:20-22