Jeremia 26:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het alles gesê wat die Here hom beveel het om vir die hele volk te sê. Toe hy klaar gepraat het, het die priesters, profete en die hele volk hom aangeval en geskreeu: “Maak hom dood!”

Jeremia 26

Jeremia 26:3-10