Jeremia 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar julle het nie na My geluister nie,” sê die Here. “Julle het My kwaad gemaak met die beelde wat julle gemaak het. So het julle julleself skade aangedoen.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-12