Jeremia 25:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle herders, julle moet huil en kla. Leiers, rol in die stof rond van hartseer! Die tyd van julle slagting het aangebreek. Julle sal soos ’n kleipot val en aan skerwe breek!

Jeremia 25

Jeremia 25:31-37