Jeremia 25:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die konings van die lande in die noordelike gebiede, dié wat naby en dié wat ver was, het almal uit die beker gedrink. Al die konings van die wêreld moes daaruit drink. En laaste van almal sal die koning van Babel uit hierdie beker drink.

Jeremia 25

Jeremia 25:24-31