Jeremia 25:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die God van Israel, het vir my gesê: “Hierdie wynbeker in my hand is vol van my woede. Neem dit na die nasies waarheen Ek jou stuur en laat hulle daaruit drink.

Jeremia 25

Jeremia 25:14-18