Ek sal alles oor hierdie land laat kom soos Ek teen hulle uitgespreek het. Ek het Jeremia gebruik om teen hierdie nasies te profeteer. Dit is alles in hierdie boek opgeskryf.