Jeremia 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hulle ’n ingesteldheid gee om My weer as die Here te ag. Hulle sal weer soos my eie mense wees en Ek sal hulle God wees. Hulle sal My weer heelhartig dien.

Jeremia 24

Jeremia 24:4-8