Jeremia 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê verder: “Daar sal ’n tyd kom wanneer Ek weer ’n wettige afstammeling uit Dawid se familie koning sal maak. Hy sal ’n verstandige koning wees. Hy sal sorg dat reg geskied en almal in die land regverdige behandeling ontvang.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-11