Jeremia 23:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar sê nou hulle antwoord: ‘Die Here het hierdie boodskap vir ons gegee!’ moet jy sê: ‘Die Here sê julle bly sê: Die boodskap kom van die Here af, selfs al het Ek julle gewaarsku om dit nie te doen nie.

Jeremia 23

Jeremia 23:29-40