Jeremia 23:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie langer sê: ‘’n Ernstige boodskap van die Here’ nie. Julle gebruik dit om gesag aan julle eie idees te gee. Wat julle eintlik doen, is om die boodskap van ons God, die Here, die Almagtige, te verdraai.

Jeremia 23

Jeremia 23:34-38