Jeremia 23:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As enige profeet, priester of enigiemand anders sê: ‘Ek het ’n ernstige boodskap van die Here vir julle,’ sal Ek daardie persoon en sy hele gesin straf.

Jeremia 23

Jeremia 23:31-40