Jeremia 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is van my mense wat oorleef het in die lande waarheen Ek hulle verdryf het. Ek sal hulle almal bymekaarmaak en hulle na hulle eie land toe terugbring. Hulle sal baie kinders hê en weer groei in getalle.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-7