Jeremia 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hulle na My geluister het, sou hulle my boodskap gehoor het om oor te dra. En my volk sou opgehou het om al die verkeerde dinge te doen waarmee hulle besig is.

Jeremia 23

Jeremia 23:15-32