Jeremia 23:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sal hulle lewenspaaie glad en donker wees. Hulle sal verjaag word op donker en verraderlike paaiewaarop hulle sal val. Ek sal ellende oor hulle bringin die jaar van my straf,Ek, die Here, het dit gesê.

Jeremia 23

Jeremia 23:5-13