Jeremia 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die leiers, die herders van my volk. Hulle het my mense wat hulle moes versorg, uitmekaar laat spat en laat afdwaal.”

Jeremia 23

Jeremia 23:1-6