Jeremia 22:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Baie mense van ander nasies sal hier verbygaan en vir mekaar sê: ‘Hoekom het die Here so ’n indrukwekkende stad soos hierdie verwoes?’

Jeremia 22

Jeremia 22:1-13