Jeremia 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê ook oor die koningshuis van Juda: “Jy is vir My soos vrugbare Gilead, soos die groen woude van Libanon. Maar Ek maak dit’n woestyn, ’n stad sonder enige inwoners.

Jeremia 22

Jeremia 22:2-7