Jeremia 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom is hierdie man Jojagin soos ’n stukkende kleipot wat almal dink niks werd is nie? Hoekom is hy en sy kinders weggevoer na ’n land wat hulle nie ken nie?

Jeremia 22

Jeremia 22:27-30