Jeremia 22:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe jy voorspoed beleef het, het Ek jou probeer waarsku, maar jy het gesê: ‘Ek sal nie luister nie!’ Van kleintyd af was dit al jou ingesteldheid om nie na My te luister nie!

Jeremia 22

Jeremia 22:11-22