Jeremia 22:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eers was Josia koning van Juda. Sy seun Joahas het hom opgevolg, maar hulle het hom hiervandaan weggevoer. Die Here sê: “Hy sal nooit weer hierheen terugkom nie.

Jeremia 22

Jeremia 22:5-17