Jeremia 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het al gesê ek sal niks van die Here sê of namens Hom praat nie. Maar dan is dit soos ’n vuur wat in my hart brand! Ek is moeg daarvan om weerstand te bied;trouens, ek kan nie meer nie.

Jeremia 20

Jeremia 20:3-13