Jeremia 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Lank gelede het Ek die juk gebreekwaarmee jy moes ploeg. Ek het die kettings van slawerny van jou afgehaal, maar jy het gesê: ‘Ek sal Hom nie dien nie.’Op elke heuwel en onder elke groen boomhet jy jou soos ’n prostituut gedraen voor die afgode gebuig.

Jeremia 2

Jeremia 2:16-29