Jeremia 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Leeus het hard en dreigend teen Israel gebrul. Hulle het die land verwoes, die dorpe is nou puinhope. Niemand bly meer daar nie.

Jeremia 2

Jeremia 2:5-23