Jeremia 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My volk het twee bose dinge gedoen: Hulle het My verlaat,die fontein wat lewe gee. En hulle het vir hulle bakke uitgekap, bakke wat nie water hou nie.”

Jeremia 2

Jeremia 2:12-20