Jeremia 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle vyande en die mense wat hulle wil doodmaak, sal hulle beleër tot al die kos op is. Dan sal die mense wat in die stad vasgekeer is, hulle seuns, dogters en vriende weens honger begin eet. Hulle sal tot wanhoop gedryf word.’

Jeremia 19

Jeremia 19:1-15