Jeremia 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier sal Ek Juda en Jerusalem se oorlogsplanne dwarsboom. Ek sal toelaat dat julle vyande julle met geweld doodmaak. Die vyand sal julle lyke vir aasvoëls en wilde diere los om te verslind.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-11