Jeremia 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gevra: “O Israel, kan Ek nie met julle net so maak soos die pottebakker met die klei maak nie? Kyk, soos die klei in die hande van die pottebakker, so is julle in my hande.

Jeremia 18

Jeremia 18:1-12