Jeremia 18:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog het my volk My vergeet en offers gebring aan nikswerd afgode wat hulle laat struikel op die goeie weë.Hulle het op afdraaipaadjies,op sondige paaie beland.

Jeremia 18

Jeremia 18:14-19