Jeremia 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle was ongehoorsaam en wou nie luister nie. Hulle was hardkoppig en wou nie die voorskrifte navolg nie.’

Jeremia 17

Jeremia 17:14-25