Jeremia 17:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir my gesê: “Gaan staan by die poorte van Jerusalem, eers die poort wat die konings van Juda gebruik waardeur hulle in- en uitgaan, en dan by al die ander poorte.

Jeremia 17

Jeremia 17:18-27