Jeremia 17:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Here, ek het nie my taak opgegeeom ’n herder vir u volk te wees nie.Ek het ook nie by U aangedring om rampe oor hulle te bring nie.Dit is u boodskap wat ek aan hulle gegee het, nie my eie nie.

Jeremia 17

Jeremia 17:7-20