Jeremia 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O Here, hoop van Israel, almal wat van U wegdraai, sal beskaam word.Hulle sal in die stof begrawe word,want hulle het weggedraaivan die Here, die fontein van lewende water.

Jeremia 17

Jeremia 17:7-21