Jeremia 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand sal ook kos gee vir mense wat rou of iets om te drink om hulle te troos nie. Dit maak nie saak of dit hulle eie ouers is wat gesterf het nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:1-15