Jeremia 16:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het weer vir my ’n boodskap gegee. Hy het gesê:

2. “Jy moenie trou nie. Jy moet ook nie kinders in hierdie land hê nie.

Jeremia 16