Jeremia 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U is Israel se enigste hoop, ons Verlosser in krisistye! Hoekom is U ’n vreemdeling vir ons? Hoekom is U soos iemand wat reis deur die landen net ’n nag oorslaap?

Jeremia 14

Jeremia 14:1-14