Jeremia 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe sê ek: “Oppermagtige Here, hulle profete sê vir hulle: ‘Julle sal nie oorlog of hongersnood beleef nie. Die Here sal verseker vir julle vrede bring.’”

Jeremia 14

Jeremia 14:11-15