Jeremia 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vat nou die linnegordel wat jy dra en gaan na die Eufraatrivier toe. Steek dit in ’n skeur in een van die rotse weg.”

Jeremia 13

Jeremia 13:1-8