Jeremia 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan Etiopiërsdie kleur van hulle velle verander? Kan ’n luiperd sy kolle laat verdwyn? Dink julle miskien dat julle skielik kan begin goeie dinge doen nadat julle gewoond was om kwaad te doen?

Jeremia 13

Jeremia 13:16-24