Jeremia 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie herders het my wingerd verniel, en my druiwe vertrap. Hulle het my vrugbare grond ’n verlate woesteny gemaak.

Jeremia 12

Jeremia 12:7-17