Jeremia 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir julle voorouers gesê toe Ek hulle as slawe in Egipte vrygemaak het: Julle moet aan My gehoorsaam wees. Doen alles wat Ek julle beveel om te doen. Dan sal julle my volk wees en Ek sal julle God wees.

Jeremia 11

Jeremia 11:1-11