Jeremia 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê van hulle: “Ek gaan hulle straf! Hulle jong mans sal in gevegte sterf, hulle kinders sal van honger doodgaan.

Jeremia 11

Jeremia 11:21-23