Jeremia 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar, Here, Almagtige,U tree altyd regverdig op. U ondersoek wat in ’n mens aangaan, U weet selfs wat ons dink. Laat ek sien hoe U wraak neem, want ek het my saakin u hande gelaat.

Jeremia 11

Jeremia 11:17-23