Jeremia 11:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap gegee. Hy het gesê:

2. “Herinner die inwoners van Juda en Jerusalem aan die voorwaardes van die verbond met My.

3. Sê vir hulle: ‘Die Here, die God van Israel, sê: ‘Daar rus ’n vloek op mense wat nie gehoorsaam is aan die voorskrifte van my verbond nie!

Jeremia 11