Jeremia 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle afgode is so hulpeloos soos ’n voëlverskrikker in ’n groentetuin! Hulle kan nie praat of loop nie, maar moet gedra word. Moenie bang wees vir sulke gode nie. Hulle kan niemand kwaad aandoen nie. Hulle kan ook niks goeds vir enigiemand doen nie.”

Jeremia 10

Jeremia 10:1-10