Jeremia 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek weet, Here, mense se lewens is nie hulle eie nie. Niemand het beheer oor wat met hulle gaan gebeur nie.

Jeremia 10

Jeremia 10:15-24