Jeremia 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons leiers is onnosel. Hulle vra nie wat die Herevan hulle verwag nie. Dit is waarom hulle misluk. En dis ook hoekom ons mense oral verstrooi is.

Jeremia 10

Jeremia 10:12-25