Jeremia 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die dertiende jaar van koning Josia van Juda se regering het die boodskap van die Here na hom gekom. Josia was die seun van Amon.

Jeremia 1

Jeremia 1:1-11